Artist: Adam Tas
Lyrics of Artist: Adam Tas
  1. [Lyric] Hoe Die Hemel Lyk? (Adam Tas)

    [verse 1] Op 'n riempies bank, in 'n rietdak huis Sit Liewe Jesus en my pa Hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla Op 'n Agastoof staan 'n ketel en kook, soet swart boere troos Daar's 'n glimlag op Jesus se gesig En in my pa se blou, blou oe [Chorus] En is dit is hoe Sy Hemel lyk En is dit is hoe Sy Hemel proe En hoeveel...Learn More
    popAdam Tas