Artist: Corne Pretorius
Lyrics of Artist: Corne Pretorius
  1. [Lyric] Biertjies (Corne Pretorius)

    [Vers 1] Daar is altyd iemand lus om biertjies te drink En 'n vuurtjie aan te steek en 'n glasie te klink Eh eh Klein Saterdag ek sien die lig Ek sien sterre ek sien jou gesig Alles al gewen Alles al verloor Wat die hart van vol is loop die mond van oor Ek's onseker oor die toekoms en so Die sisteem het ons misluk kom ons begin net voor Hou op...Learn More
    popCorne Pretorius