Artist: Demi Lee Moore
Lyrics of Artist: Demi Lee Moore
  1. [Lyric] Wag Voor Jy Sê (Demi Lee Moore)

    As ek val, val ek te hard Geen tou gebind en nette wat my keer nie As ek gee, gee ek te veel Dis als of niks nie net 'n deel van my nie So wag voor jy sê jy't my lief Maak 'sblief seker dat jy weet dis nie iets wat ek vergeet na vanaand nie Wag voor jy sê ek is die een en dan môre sê vergeet van gisteraand nie So as jy dit nie voel nie as jy dit...Learn More
    popDemi Lee Moore
  2. [Lyric] Water Under The Bridge (Demi Lee Moore)

    It's been a while and I wonder do I cross your mind And if I do, does your eyes sometimes tear up like mine I kept losing the battle your words got too strong Over and over it plays through my mind like a song Now it's water under the bridge when I say I forgive you Every moment of hurt drifts away just when I do I still have much to say But I'll...Learn More
    popDemi Lee Moore
  3. [Lyric] Dalk Is Liefde Te Min (Demi Lee Moore)

    Ek kyk nie meer die advertensiebreuke soos jy altyd graag wou kyk En ek lees nie meer die grappe in die Huisgenoot oor koffie en beskuit En ek kook nie meer die pasta wat jy borde vol kon skep Stap nie meer die selfde roete met die honde wat ons het Maar ek slaap nou al vir maande net in jou kant van die bed Want ek verbeel my dat dit nog jou reuk...Learn More
    popDemi Lee Moore
  4. [Lyric] Lelie (Demi Lee Moore)

    Hou die uurglas dop Wag vir jou waar is jy Ken jou nog nie maar ek mis jou reeds Sien jy my ooit raak Dalk is jy al by my As jy is sê iets so dat ek weet Lelie, Lelie wys vir my Wanneer my hart sy ander helfde kry Die jare kom die jare gaan verby Lelie, Lelie wys vir my Hoe bly ek bo hierdie hooggety Met soveel sterre in die hemelruim Skyn daar...Learn More
    popDemi Lee Moore
  5. [Lyric] Maak My Jou Tequila (Demi Lee Moore)

    Jy sê jy soek mos nog 'n love song Een wat net oor my en jou gaan Maar die woorde raak al minder As die aande eers begin Ek ken jou beter as wat jy dink As jy sê jy gaan net nog een drink Sien jy kyk nie meer na my Met daai liefde wat ek kry As jy wakker raak langs my So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend...Learn More
    popDemi Lee Moore
  6. [Lyric] Dromer (Demi Lee Moore)

    Sy was 'n kaalvoet meisie in die Klein Karoo Met tipe drome waarin net dromers glo Haar hart was jonk geleer Die lewe maak seer Maar dis die seer wat jou van die lewe leer Hoe hoe hoe Kon sy weet dat sy weet sy kan anders wees as wat almal sien Oooh Volg net jou hart kyk na bo Oooh 'n Dromer se hoop is wat ander laat glo Soveel keer het sy al...Learn More
    popDemi Lee Moore
  7. [Lyric] Kannie Sonder Jou Nie (Demi Lee Moore)

    Kom bed toe asseblief Ons kan nie kwaad gaan slaap nie Jy weet mos hoe raak ek partykeer Jammer jy is kwaad vir my weer Jy weet mos wat jy doen As jy my so saggies soen Ja ek sal jou oor en oor vergewe Hoe kry jy dit reg om eweskielik Hierdie hart so sag te maak Ek wonder, jy is moeilik Maar ek kan net nie daar sonder Ons val ons breek ons stel...Learn More
    popDemi Lee Moore
  8. [Lyric] Jy Ken My Naam (Demi Lee Moore)

    Hoe laat jy iemand gaan As als in jou wil vashou Hoe leer jy iemand glo As die twyfel aan jou klou Hoe duur is elke oomblik Maar jou liefde kos my niks Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see Jy ken my naam Jy sien my vrees En ek kan nêrens gaan Waar jou liefde nie sal wees...Learn More
    popDemi Lee Moore