Artist: Herman Kleinhans
Lyrics of Artist: Herman Kleinhans
  1. [Lyric] Die Kamer Sal Weet (Herman Kleinhans)

    [Verse] Ons sit Op daai stoep Met die berge wat pronk En die mense is dronk Jy weet ons Kan maar vir oulaas nog 'n Sigaret aansteek [Pre-Chorus] Tot die mense vir my vra om jou liedjie te sing Hoe kan ek dan "nee" sê my ding? [Chorus] Ons staan en dans in die kombuis En die Here weet Ek sal mos nou mal raak as jy Sê "Maak toe daai deur" Ek dink...Learn More
    popHerman Kleinhans
  2. [Lyric] Fok Vrou (Herman Kleinhans)

    Onthou jy nog daai aand in Vietnam Toe daai storm losbars en ons vas begin dans In die strate van (?) Eke hoor nog hoe ons lag Nou kyk ek na daai mure om jou Ek sweer ek sal 'n toring langsaan vir jou bou En 'n kabel span sodat jy uit kan klim Net wanneer dit jou pas So fok vrou As jy eendag als vergeet dan sal ek jou daagliks vertel Van...Learn More
    popHerman Kleinhans