Artist: Jaak
Lyrics of Artist: Jaak
  1. [Lyric] Dinamiek (Jaak)

    [Vers1] Is net van tshisa nyama Bief en vlamme Ek kry biene jammer Gekou met kieste tanne Ja diese manne Vannie gekiesde stamme Werkie leaste maande Ma staan at least te same Hey, leer by Bafana! [Koortjie] Dinamiek, danamiek, danamiek Dinamiek, danamiek, danamiek Dinamiek, danamiek [Vers 2] Hulle noem hom kallit Altyd sonne wallet Ampe of hy tot...Learn More
    rapJaak
  2. [Lyric] Geweld (Jaak)

    [Koortjie 1] (Ek hoor!) Die jongens skiet met geweld, stiek met geweld (Ek hoor!) Die jongens piets mettie belt, piech nettie geld (Ek hoor!) Die jongens skiet met geweld, stiek met geweld (Ek hoor!) Die jongens piets mettie belt, piech nettie geld [Vers 1] (Ek hoor!) Ek hoor van skiet en stiek en briek en sliep (Ek hoor!) Ek hoor van lieg en tief...Learn More
    rapJaak