Artist: Jitsvinger
Lyrics of Artist: Jitsvinger
  1. [Lyric] Inleiding (Jitsvinger)

    Goeie môre kinders Dis 'n heerlike dag en julle moet sommer vroeg, vroeg opstaan Vandag gaan ons lekker saam sing en speel en pragtige liedjies en rympies leer Kom sit nou almal rondom my en dan vertel ek vir julle 'n storie Die son en die reën Kom Jannie, Sonja Kom Dawie Toe kom julle almal en sit nou mooi stil en dan luister...Learn More
    rapJitsvinger