Artist: Ruan Josh
Lyrics of Artist: Ruan Josh
  1. [Lyric] Liefde Is Liefde (Ruan Josh)

    Jou hande teen my ek voel jou asem My hart se ruite is toegewasem Ek hoort net hier Ooh dis liefde die My hart klop vinnig hy volg jou spore Hy hoor als deur die selfde ore Wat kan ek doen Want liefde is liefde En liefde kies my hart vir jou Ek weet dat ek jou vas wil hou Want liefde is liefde Jou lewe is lewe Ons lewens paaie het gekruis Die...Learn More
    popRuan Josh
  2. [Lyric] Bridge Over Troubled Water (Ruan Josh)

    When you're weary Feeling small When tears are in your eyes I will dry them all I'm by your side Oh when times get rough And friends just can't be found Like a bridge over troubled water I will lay me down Like a bridge over troubled waters I will lay me down Sail on silver girl Sail on by Your time has come to shine All your dreams are on their...Learn More
    popRuan Josh
  3. [Lyric] Provider (Ruan Josh)

    I believe You are able I believe You are good I believe You are with me Even now, even now I believe You are greater Than every mountain that I face I believe You will supply all I need You're all I need Till the oceans runs dry My God is my provider Though my heart it may fail Your love will light the way And if there's one thing I know I know...Learn More
    popRuan Josh
  4. [Lyric] Never Let Go (Ruan Josh)

    Even though I walk through the valley of the shadow of death Your perfect love is casting out fear And even though I’m caught in the middle of the storms of this life I won’t turn back I know You are near And I will fear no evil For my God is with me And if my God is with me Whom then shall I fear Whom then shall I fear Oh no, You never let...Learn More
    popRuan Josh
  5. [Lyric] Toevallig (Ruan Josh)

    Ons ken mekaar al lankal soos die palms van ons hande Goeie en die slegte kante Jy weet wat ek gaan sê voor ek jou woorde neer kan lê jy gee my wolke silwer rante So lank gevat vir ons om dit te leer So onbeplan maar toe het dit gebeur Toevallig jou gesien en toe val ek vir n vriend en toe val jy ook vir my Toevallig jou gehoor en toe als van my...Learn More
    popRuan Josh
  6. [Lyric] Steeds Bymekaar (Ruan Josh)

    Onthou jy daardie Saterdagaand Het ek vir jou gesê dat ek jou in my lewe wil hê Ons sprokie was net so perfek Met die sterre daar bô en die drome in ons oë Dit voel soos gister maar dit was so lank gelede Kyk waar staan ons nou Ek hier langsaan jou Met jou hart wat ek in my hou Steeds bymekaar Al ons drome waar En ons liefde net sterker elke jaar...Learn More
    popRuan Josh
  7. [Lyric] Dis Jy Wat My Dra (Ruan Josh)

    Sal jy my nog kan liefhê Als wat nou hier voor jou lê Sal jy my kan vergewe En als kan vergeet Kan ons oor begin Ek weet dit was verkeerd van my Wat gebeur het is nou verby Ek wil hê jy moet weet Dat my hart net aan jou Aan jou behoort Want dis jou liefde wat my dra Jy gee dit elke keer sonder om terug te vra Dit brand soos ‘n vuur en steek my...Learn More
    popRuan Josh
  8. [Lyric] Rock n Roll Medley (Ruan Josh)

    1) YOU DRIVE ME CRAZY You know, baby, when you're in my arms I can feel your loving magic charms You drive me crazy, you drive me crazy Heaven must have sent you down Down for you to give me a thrill Every time you touch me, every time you hold me My heart starts speeding like a train on a track And when I'm looking in those big blue eyes I...Learn More
    popRuan Josh
  9. [Lyric] Jy Is Nie Alleen (Ruan Josh)

    Tyd staan nie stil vir ons nie Niks kan vir ewig hou nie Nooit sal ek vergeet die tye wat ons saam gehad het In ‘n oomblik gaan dit gou verby Ek wens ons kon nog ‘n rukkie jonger bly, maar Jy het nou jou eie pad en ek het myne Ons voel dieselfde, dink dieselfde Ons harte is altyd een As jy ooit na my vra Ek is hier vir jou Om te gee, elke...Learn More
    popRuan Josh
  10. [Lyric] Loop Soos Stroop (Ruan Josh)

    Dis die einde van nog ‘n jaar afgesluit En ons het klaar gewerk Ooh vakansie lê nou voor Sal ons mekaar weer daar kry Die son en see dit wag vir my en jou Om al ons stories weer te deel Want als is klaar gereel Die vure brand weer op die strand Maak hom vol nou Want die aand is jonk Bring die bier ons is almal hier Draai hom oop nou Hierdie party...Learn More
    popRuan Josh
  11. [Lyric] Gisteraand (Ruan Josh)

    My telefoon weer optel Jou nommer bel jou weer uit vra My hart voel klop soos gister Gisteraand herleef Vanaand Ek sal alles gee om net te hê Gisteraand Hoe jy na my kyk my lippe soen Gisteraand Oor en oor voor my oë Gisteraand wil ek hê Vanaand Jou hand weer vra vir ‘n dans Jou lippe voel nog ‘n kans Jou vingers vas teen myne Jou hart hoor...Learn More
    popRuan Josh
  12. [Lyric] Maan En Sterre (Ruan Josh)

    Wil 'n gedagte met jou deel Wil jou iets vertel Wil hê jy moet jouself verbeel En die dae aftel Oee wil jou iets kom vra Jy het die mooiste twee bruin oë Waarin ek verdwaal Ek’t net myself om te bly glo Ek het vir jou geval Oee wil ons toekoms gaan haal Want ek Sal die maan en die sterre net vir jou gaan haal En die prys betaal vir ons...Learn More
    popRuan Josh