Artist: Shine 4
Lyrics of Artist: Shine 4
  1. [Lyric] I Want Your Love (Shine 4)

    I don't want your money honey I want your love And I don't want your car baby I want your ah! I don't want your friends They don't need a mention I just want your love And all of your attention And I don't want your money, I want your love And I don't want your car, I want your aahhh! I want your your love I don't want your books on Marilyn or...Learn More
    popShine 4
  2. [Lyric] Sien Jou Weer (Shine 4)

    Dis moeilik om totsiens te sê Wat van ek sien jou weer Dis moeilik om dit in te dink Maar ek weet ek sien jou weer Hoe kan 'n mens so seker wees Dis dalk die laaste keer Vaarwel, totsiens, goodbye Ag ek bedoel ek sien jou weer En nou't die tyd gekom vir my omweg te breek Moet ek huil of moet ek lag O iets roep my naam iets gryp my aan Daar's iets...Learn More
    popShine 4
  3. [Lyric] Tell Me (Shine 4)

    There's so many things I wanna say There's so many thoughts inside of me But my words can't seem to find a way I can see you changing more and more Acting like you didn't do before I see you slipping away but I don't wanna lose you I will do anything for us to remain Cause I know that we can make it last To be true, I don't wanna lose you Tell me...Learn More
    popShine 4
  4. [Lyric] Fiesta (Shine 4)

    Komaan gee dit nog 'n kans Want ons gaan sing en ons gaan dans Komaan gee dit nog 'n kans Want ons gaan sing en ons gaan dans Die sterre blink vanaand so hoog Die strand is ons verhoog Sit die radio aan dat ons kan hoor Sit dit nog harder, nog harder Kom ons speel daai liedjie voor ek dit verloor En ons gaan op ons gaan af Ons gaan op en...Learn More
    popShine 4
  5. [Lyric] Ek Is Wie Ek Is (Shine 4)

    Ek's maar net 'n mens, ek het geval Die lewe gooi my links regs, ek word mal Sluk die trane weg, probeer nog 'n keer Positief's my middelnaam Verander hoe ek dink Die ware ek skyn deur en nou weet jy Ek is wie ek is Ek's lief vir die lewe Dis gesonder om te vergewe Ek is wie ek is Vir die liefde van die saak Ek's vir 'n goеie doel gemaak Moеnie...Learn More
    popShine 4
  6. [Lyric] Down Right Dirty (Shine 4)

    I couldn't help but fantasize When you walked by and caught my eye Why don't you shut up come over here Why should we waste each others time We both know what is on our minds Why don't you shut come over here Is there someplace quiet we can go Where we can relax and take it slow I don't care for formalities And even good girls can be bad believe...Learn More
    popShine 4
  7. [Lyric] Ek Maak Die Deure Van My Hart Oop (Shine 4)

    Ek het bly droom ek het bly hoop My hart hier op my mou gedra My hart is klein jou liefde's groot Hoe sal ek ooit vir meer kan vra Maar nou's ek klaar gesoek Jy lees my soos 'n boek Ek maak die deure van my hart oop, kom in Vir altyd kan nou begin Ek maak die deure van my hart oop, maak gou Nog altyd gewag vir jou Om saam te lewe, om saam te...Learn More
    popShine 4
  8. [Lyric] Jy Bly Altyd Nog Daar (Shine 4)

    Ek's hier deurmekaar en stil Ek het hier gekom deur my eie simpel wil Deur al die tye wat ek jou deursit Is jy die engel wat selfloos vir my bid Jy bly altyd nog daar Deur als het jy my aanvaar Jy is my pel, my liefste mens Hoe't ek jou verdien, hoe kan ek vir meer wens Jy bly altyd nog daar Met liefde bly jy staan Hoe kan ek jou ooit terug...Learn More
    popShine 4
  9. [Lyric] Feels Like The First Time (Shine 4)

    I never felt so innocent Don't know what you doing to me I feel your tender finger tips Like a shiver running through me My heart's open again And I'm letting you in Something is happening deep inside And it feels like the first time I saved my kisses for you tonight And it feels like the first time Na na na na... Somehow I woke up in your...Learn More
    popShine 4
  10. [Lyric] Bly By Die Duiwel Wat Jy Ken (Shine 4)

    Ons liefde's nie perfek nie ek weet Ek ken die telling en jy sê Jy's lief vir my hoe kan ek vir meer vra Bly by my want ek sal Jou weer terugvat en ek vra Los die verskonings asseblief Ek het dit als voorheen gehoor Ek sal vergewe en vergeet As jy by my sal bly En dis waar wat hulle sê Bly by die duiwel wat jy ken En om van voor af te begin Is net...Learn More
    popShine 4