Song: Die Rede lyrics
Artist:  Wanie
Year: 2021
Viewed: 23 - Published at: 6 years ago

So , maybe anxiety het my gehelp besluite neem
Ek is nie confident en ekke doubt my elke stap
Ek weet die boeties glo in my
En al die buite ondersteuners
Ma ek voel ek moet nou go
Cause ekke weet ek moet nou go
Ek voel ek fail
Kan nie succeed ek voel die bou is nie vir my
Ma ekke het n bleddy passiе het die liefdе vir die game
Of wat
Maybe in my laaste minuut
Kan ek nog hier confess oor hoe ek voel en wat ek voel hey
Ek voel ek run die game
Ek voel ek het die bou
Ma as ek rerag iets wil spit
Kan dit nie uit kom ou
Ek voel ek kan nie hier compete
Ek voel so weak ou
Ek weet die is nie kompetisie
Ma vat note ou
Of miskien
Moet ek n breek vat
En fokus op myself
Besef wie ekke is
Besef wat is my goal
Besef wat ek wil doen
So danke alle wanie ondersteuners
Tydtjie hierso was mos lekker
Maybe pull up ek sometime
Bring n nuwe bietjie rhyme
Bring n n nuwe Wanie style
Ek hoop my tydtjie weg van julle
Is my tydtjie saam met julle
Hoop my numbers sal kan slaan
Hoop my numbers sal kan praat
Hoop my number sal haai boetie
En haai sissie help survive
Hoop my number sal jou raak
Hoop die kinders sal kan vibe
Hoop my music sterf nie uit die moment as ekke wil line
Wil n legacy verslaan
Wil die rappers mos laat praat
Hey is Wanie G tho

( Wanie )
www.ChordsAZ.com

TAGS :