[Intro]
Djy koppel nog met fake jongens
Dis bruinstormaz tot die tyd om is
Dis bruinstormaz tot die tyd om is
En djy koppel nog met fake jongens
[Verse 1]
Joh djy ek is hard to the core djy
Ek moet 'n Balon d'or kry die way ek oppie bol bly
Stop of play, rewind, forward, pause my
In broad daylight skyn my [?]
Ek is hier heti tyd vir battle nie
Meestal van die rapperstjies kill hulle self soos bols sny
Joh djy, ek is warm soos 'n hot plate
Kalm but warmer as klomp flames as die sonskyn
Rappers pret wat doen ek voltyds
Ek sit hier oppie citee sipping tea [?]
Moet'ie skrikkie djy moet rond kyk
Ek is in jou city asof ek jou flippen Gholf ry, joh djy
Way, is ons way or the wrong
Die klong se ryme het meer lyne as all pay, okay
Djy biede na die boss luister
Wat bosluise om'ie bos lei en trots bly
Tjekkie world play tien keer beter op my worst day
Djy kan my tien verdiepings beyond kry
Don Quixote [?]
[?] dan word jy gebom deur klomp wyse con's
Wat songs skryf
[Chorus] X3
Right ek is hier
Lekker rhymes en 'n beat
Microwave laaities dink naai ekke beef
Djy wiet djy's basic so chise wat ek lees
Maar kyk'ie ek hate'ie ek like'it
[Post-Chorus]
Ek like'it net nie
En daais maar net me
Ek like'it net nie
You not my type mc
Djy is fyn gevoelig and I might agree
Daars niks by bedoelings
Ek like'it net nie
[Verse 2]
Nou tjek'it uit, ek debate rappers met'ie feite
Mc's hate net die feit dat package great is
Ek incage met'ie fakes kyk wie change faces
Djy't jou indentiteit weg gesmyt net vir safe is
[?]
Ek run die blerrie game soos 'n heavy weight
Vannie kerk gaan nie kerk but ek het'ie faith
Step in my shoes trek jou tekkies uit
Want hoekom jakkals dink hys cool wat sy sterttjie praise
Hier staan ek sterk plus ek activate
[?]
Ouens pretend hulle is grand vir 'n lekker tyd
But if you turn your back on them, kom die messe uit
Djy kan maar brag maar jou bek is uit
Ekke wys rappers stryd
As dit kom my microphones reg gebruik
Is djy eg of fake soos 'n kneg wat suip
Wag bra, ek jou 'n bakslae net op tyd
[Chorus] X3
Right ek is hier
Lekker rhymes en 'n beat
Microwave laaities dink naai ekke beef
Djy wiet djy's basic so chise wat ek lees
Maar kykie ek hate'ie ek like'it net nie

( Cream Machine )
www.ChordsAZ.com