Song: Hip Hop Is Trug
Year: 2012
Viewed: 117 - Published at: 4 years ago

[Verse 1: Cream Machine]
Nou wiet almal wie is ek
Die Cream wat rap met my dialect
Ek laat jou speakers klop asof dit vagina's het
En die's maar net 'n period, ek is siek van wack
Sogenaamde MC's wat skaars op 'n beat kan rap
Djy is 'n sigaret go smoke at home
In jou geval is Hip-Hop 'n no smoking zone
Bad to the bone hierdie ou hou die throne
I roll on me own you don't know me homes
Djy moet die respect of djy moet reconnect soes die internеt
Mense het diе gebrek aan 'n hip-hop intellect
En die's maar net my approach
Ek is siek van wack sogenaamde B-boys
Wat skaars op 'n beat kan step
[?]
Bruin stormaz is nou innie slag huis, so wag djy
Ek slaughter vir jou met 'n bedonerdte flow
Droppit raw in 'n show met daai verses
Wat true hip hoppers van hou
Julle weet dan ek is constantly altyd besig met positivity
Ek overpower negatiewe rap
En die is maar net in die mix
Ek siek van wack sogenaamde DJ's
Wat skaars op 'n beat kan scratch
[Chorus: Cream Machine] X2
Hip-Hop is terug
Hip-Hop is terug
Hip-Hop is terug
Hip-Hop, Hip-Hop is terug

[Verse 2: Bitter]
Hip-Hop is nou terug in'it
Geskiedenis ek vat terug in'it
Toe Hip-Hop music vroeer jare beginne'it
Met regte beats wat jou binneste gewikkel'it
Niemand was mal nie maar nogsteeds het die ding geruk
Met volle bors het 'n mc sy verse gespit
Alles in gesit djy sal dink ek kry 'n punt vir dit
B-boys het mekaar op geëet en ingesluk
DJ's was die ouens wat vermy beindruk
Dit is dit van in die tyd van tussen
In die tussen tyd was dit net 'n mislukking
Confuse my music met gangsterism
MC's stig kampe soos gangs in prison, uh
B-boys doen wat hulle scan in films
DJ's scratch te min [?]
Ek bring'it terug soos 'n [?]
Djy se djy is hardcore maar djy is sag soos kussings

[Chorus Outro: Cream Machine] X2
Hip Hop is terug
Hip Hop is terug
Hip Hop is terug
Hip Hop, Hip Hop is terug

( Cream Machine )
www.ChordsAZ.com

TAGS :