[Intro]
Altyd Bo Man
Djy moeti ouens wys bru
Cream
Dissie storm wat os hoor
Os issie bruin stormaz
Os issie bruin stormaz
Os issie bruin stormaz
Os issie bruin stormaz
[Verse 1: Cream Machine]
Kyki wag man djyt 'n swak span mar djy wil net ook 'n dog is
Ek skryf 'n rap op 'n klein tablet van hoekom die cats is lawless
If you blow up, you gonna come down
Want djy wil oek net on top is
So is jou eie skuld as djy af gan soes debit orders
Nog once staan ek op corners met 'n [?] sang en 'n chorus
Laat jou mal aangaan soos 'n aap vanaand
Ek het tarzan se performance
Laat 'n rastaman begin [?] spliff
Take you up and down nes 'n forklift
Maak nat djy staan met 'n water gun
Terwyl Kaapstad se damme skaars vol is
Solank djy gewarn was
Ek is Gham Van Damme, Chuck Norris
Gan haal solank vir jou 'n ambulans
Ek kill al jou sons en daughtеrs
I'm your father amper soes Ambraham
Djy is vasgеvang in jou sondes
So waar vandaan kom jou muscles an
Djy dink rande staan teen dollars
In jou eie plek is djy underdone
Daai maak dan van jou 'n tourist
In jou eie plek het 'n agste man, jou agste man is August
Vang grudges want djy is klaar verlam
Die dames vra dan waar die [?]
So after one het ek klaar geland
Het djy planne aan saam my gorgeous
[Chorus] X2
Os is hier
Nobba die poverty
Nobba ons is die minority
Of dan nie kos in my bord is'ie
Is ons te strong om op te gee
Os is hier, almal oor'ie borders wiet
Nobba ons word geskiet
Hulle try om os op te briek
Laat hulle try, hulle goggit nie
[Verse 2: Mc Chuck]
Hulle [?] dai laaties wat honger is
Wat elke dag op straat in daai vullis dromme is
Word nie raak gesien nie want daars niks lig
In hulle longe is, in hulle longe is
Poverty [?] hy lyk skoons van bekommernis
Wone of mense my gaan optel as ek onder is
En sommige van hulle wat bang is en bekommerd is
Hou tragies, ek brei die situasie uit
Sodat jy kan ondersky
Dan lyk dit amper soos jy moet weet wat djy in vullis dromme kry
Tragies tra tra tragies
Hou tragies, ek brei die situasie uit
Sodat jy kan ondersky dan lyk dit amper soos jy moet weet wat djy in vullis dromme kry
Vermy vir my om bly te bly
[Chorus] X2
Os is hier
Nobba die poverty
Nobba os is die minority
Of dannie kos in my bord issie
Is os te strong om op te gie
Os is hier, almal oorie borders wiet
Nobba os word geskiet
Hulle try om os op te briek
Laat hulle try, hulle goggit nie
Altyd Bo Man
Djy moeti ouens wys bru
Cream
Dissie storm wat os hoor
Os issie bruin stormaz
Os issie bruin stormaz
Os issie bruin stormaz
Os issie bruin stormaz
[Verse 1: Cream Machine]
Kyki wag man djyt 'n swak span mar djy wil net ook 'n dog is
Ek skryf 'n rap op 'n klein tablet van hoekom die cats is lawless
If you blow up, you gonna come down
Want djy wil oek net on top is
So is jou eie skuld as djy af gan soes debit orders
Nog once staan ek op corners met 'n [?] sang en 'n chorus
Laat jou mal aangaan soos 'n aap vanaand
Ek het tarzan se performance
Laat 'n rastaman begin [?] spliff
Take you up and down nes 'n forklift
Maak nat djy staan met 'n water gun
Terwyl Kaapstad se damme skaars vol is
Solank djy gewarn was
Ek is Gham Van Damme, Chuck Norris
Gan haal solank vir jou 'n ambulans
Ek kill al jou sons en daughtеrs
I'm your father amper soes Ambraham
Djy is vasgеvang in jou sondes
So waar vandaan kom jou muscles an
Djy dink rande staan teen dollars
In jou eie plek is djy underdone
Daai maak dan van jou 'n tourist
In jou eie plek het 'n agste man, jou agste man is August
Vang grudges want djy is klaar verlam
Die dames vra dan waar die [?]
So after one het ek klaar geland
Het djy planne aan saam my gorgeous
[Chorus] X2
Os is hier
Nobba die poverty
Nobba ons is die minority
Of dan nie kos in my bord is'ie
Is ons te strong om op te gee
Os is hier, almal oor'ie borders wiet
Nobba ons word geskiet
Hulle try om os op te briek
Laat hulle try, hulle goggit nie
[Verse 2: Mc Chuck]
Hulle [?] dai laaties wat honger is
Wat elke dag op straat in daai vullis dromme is
Word nie raak gesien nie want daars niks lig
In hulle longe is, in hulle longe is
Poverty [?] hy lyk skoons van bekommernis
Wone of mense my gaan optel as ek onder is
En sommige van hulle wat bang is en bekommerd is
Hou tragies, ek brei die situasie uit
Sodat jy kan ondersky
Dan lyk dit amper soos jy moet weet wat djy in vullis dromme kry
Tragies tra tra tragies
Hou tragies, ek brei die situasie uit
Sodat jy kan ondersky dan lyk dit amper soos jy moet weet wat djy in vullis dromme kry
Vermy vir my om bly te bly
[Chorus] X2
Os is hier
Nobba die poverty
Nobba os is die minority
Of dannie kos in my bord issie
Is os te strong om op te gie
Os is hier, almal oorie borders wiet
Nobba os word geskiet
Hulle try om os op te briek
Laat hulle try, hulle goggit nie
( Cream Machine )
www.ChordsAZ.com