Song: Stamina
Year: 2012
Viewed: 28 - Published at: 5 years ago

[Intro]
Whoo
And know ladies and gentlemen
The one and only
Cream

[Verse 1]
Uh, tjekkit
Ek wiet djy feel it, kill op 'n rhyme
[?]
Soos kriekit laat ek jou mind slip
Marvin is top, jou kop draai but
Ek skop 'n gat in jou kop dan is djy open minded
Verniet geniet dit, hiers'it soos 'n vice grip
Wise up, ek het jou biene ien'ik in 'n tight grip
In spieële sien ek die illest wat daai fire spit
Unsigned hipe number one times, dai is ek
Ek wiet djy wiet dit sien dat niеmand deny dit
Rappers op die map [?] toе Cream in dit arrive it
I'm alive [?] biede side step
[?]
Militant minded vanaf die begin is ek innit
Sit binne, kan jou spin en dit rewind
[?]
My lines sit jou high op 'n skyline tip
[?]
My scientifical side is baie typical
[?]
Te perform innie side my style is clinical
My brein stormer rip mics en daai is difficult
[Chorus] X2
Kamisa, djy mekeer stamina gahzie
Ek run die laan soes [?]
[?]
Annie brand soes Kalahari sand bru

[Verse 2]
Ek is Suid-Afrika, straight Afrikaans Cape
Verby Grassy Park juis vannie [?]
Alles uit as ek dans djy kannie staan wyd
Die's die Cape wat die [?]
[?]
Maak jou late gahzie [?] djy vang'ie sound uit
Meditate ek is altyd op die round uit
Wie flow beter as Cream don't worry I'll wait
Want my style is wild ek smyt it
Ek bly smile, ek kry files, annilhilate'it
Kyk naai hulle het [?] met hatred
Wil my battle nadat djy vir 8 Mile gekyk het
For God's sake, laat inderdaad besit
Ginne gaap, jinne Jaak bring'it dan duidelik
Baie dankie, daai's my number one favourite
Baie funky, bring'it in en dan fade'it

[Interlude]
Daai man is 'n legend meneer
Soek, soek, soek, soek
Gevaarlik
[Chorus] X2
Kamisa, djy mekeer stamina gahzie
Ek run die laan soos [?]
[?]
Annie brand soos Kalahari sand bru

( Cream Machine )
www.ChordsAZ.com

TAGS :