U is magtig in my storm
U maak my storm stil
Chorus
Want niks is onmoontlik
Alles is moontlik
My skuilplek die God wat ek dien
2nd verse
U is my hoop
Wanneer alles wanhopig is
My God op wie ek ek kan vertrou
U is my hoop
U is my hoop
My God op wie ek ek kan vertrou
Chorus
Want niks is onmoonlik alles is moontlik
My skuilplek die God want ek dien
U maak my storm stil
Chorus
Want niks is onmoontlik
Alles is moontlik
My skuilplek die God wat ek dien
2nd verse
U is my hoop
Wanneer alles wanhopig is
My God op wie ek ek kan vertrou
U is my hoop
U is my hoop
My God op wie ek ek kan vertrou
Chorus
Want niks is onmoonlik alles is moontlik
My skuilplek die God want ek dien
( Leo Phillips )
 www.ChordsAZ.com
