Artist: Franja Du Plessis
Lyrics of Artist: Franja Du Plessis
  1. [Lyric] Lag Tot Jy Huil (Franja Du Plessis)

    Party keer moet jy ;n oomblik vat vir jouself En kyk na alles in jou en nog dieper delf Tussen die gejaag waarin ons onsself bevind Jy kry dit net die eenkeer so gebruik dit mooi Tree op sodat jy die mense nader nooi Straal jou lig uit want dit trek ander in Dit gaan jou niks kos om net 'n smile vir iemand te los Lag tot jy huil terwyl jy dans of...Learn More
    popFranja Du Plessis
  2. [Lyric] More Hearts Than Mine (Franja Du Plessis)

    I can't wait to show you where I grew up Walk you 'round the foothills of my town Probably feel like you've been there before After hearing all the stories I've been telling you For six months now We'll probably have to sleep in separate bedrooms Pack a shirt for church because we'll go I'm not trying to scare you off but I just thought that we...Learn More
    popFranja Du Plessis
  3. [Lyric] Bring Dit (Franja Du Plessis)

    Ons het lank gewag Deur die swoeg en sweet Het ons geweet wat voor ons lê 'n Aand waar ons mekaar weer gaan hê Die wag is verby Ons is weer saam reg om te gaan Probleme pla ons min So laat die kuier nou begin Kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf En druk my styf hier om die draai En laat my voete omswaai Ons bene beweeg, die glase is leeg Ons dans...Learn More
    popFranja Du Plessis
  4. [Lyric] Hittegolf (Franja Du Plessis)

    Ek is al van die liefde vertel Dit is goed en soms sleg wel in my geval Is dit alles behalwe sleg Onverwags het dit opgedaag Om het besluit om die kans te waag Die beste keuse wat ons nog saam kon maak Ek gaan sê wat oorloop in my hart Dis my woorde jy kan dit vir jou vat Jy stuur 'n hittegolf deur my Wat deur die koue in my bly Jou naam is in my...Learn More
    popFranja Du Plessis
  5. [Lyric] Lippe Lees (Franja Du Plessis)

    Kan jy my lippe lees Kan ek jou lippe lees Ons storie het begin met jou Jy kon nie met my praat nie maar jy wou Toe hoor ek maar net hallo En nou verstaan ons mekaar al mooi Jy het my al 'n paar keer oorgenooi Ek sal jou nie net weggooi My oë soek so na jou My hart wil jou vat en vashou Kan ek dit net vir jou kom sê Tussen jou en my is waar die...Learn More
    popFranja Du Plessis
  6. [Lyric] Girls Night (Franja Du Plessis)

    Ek soek 'n girls night nou Kry jou goed en maak gou Ek het weer nodig om 'n bietjie af te laai Iemand wat sal weet sonder om net te raai Ek het weer nodig dat iemand verstaan Waardeur ek gaan Maar niks teen mans nie hulle is enig in hul soort Dis hoe dit in die lewe hoort Maar daar is dinge wat net 'n vrou sal weet Moet dit nie vergeet nie So kom...Learn More
    popFranja Du Plessis
  7. [Lyric] Gee My n Boerseun (Franja Du Plessis)

    Almal sê 'n boer soek 'n vrou In 'n plaaskombuis wat die koffie warm hou Haar arms om hom toegevou Hy het al mooi by sy ma geleer Dat 'n vrou se hart iets is wat jy sag hanteer Want sy kry so maklik seer En dis waaroor ek nog altyd droom Dis wat ek in 'n man wil hê Gee vir my 'n boerseun Wat die plaas verstaan Gee my 'n boerseun Met sy vellies...Learn More
    popFranja Du Plessis
  8. [Lyric] Kom Ons Dans (Franja Du Plessis)

    Waar is die plekke waar almal nou heen gaan Waar is die mense wat ons die beste verstaan Die klok slaan al ses uur wat maak ons nog hier Wanneer gaan ons ry het jy al jou goed Ek weet dis 'n moet jy laat gaan dit nie verby Dis tyd dat ons uitgaan en vir niks terug staan Die beste maak van wat ons het Sorg dat jy onthou maak reg ons begin nou 'n...Learn More
    popFranja Du Plessis
  9. [Lyric] Little By Little (Franja Du Plessis)

    Do you remember that summer I never thought of you as a lover You've always known me Better than I know myself We spent most nights together I've always known I'll love you forever But not in this way at all Ohh but there's something more Than there was before So let's take it little by little Day by day What's meant for us will come our way We'll...Learn More
    popFranja Du Plessis
  10. [Lyric] Sakke Sout (Franja Du Plessis)

    Al het jy niks van die beste goed Is ek bly ons het ontmoet Al moet jy alles met jou eie hande bou Sal ek vashou aan jou Wil nooit dat geld my geluk bepaal Ek sal jou kies 'n honderd maal Al moet ons van vooraf bou Tien sakke sout wil ek opeet Sodat jy vir altyd weet Ek's hier om te bly Ek's lief vir jou oor wie ek by jou is Jy stel my hart gerus...Learn More
    popFranja Du Plessis
  11. [Lyric] Aanhou Klop (Franja Du Plessis)

    Aanhou, aanhou, aanhou Ek kan nog sien hoe dit afspeel voor my Jy het geloop hier reg voor my verby Deur die vreemde gevoel moes ek gemaklik bly Ek kon dit voel jy jy aanhou bly kyk Ek het gewonder of iets verkeerd lyk Dat jou oë net bly staar ek kon dit nie ontwyk En nou staan ons hier en jy wil nie met my praat nie Ek sal aanhou klop ek sal...Learn More
    popFranja Du Plessis
  12. [Lyric] Somer (Franja Du Plessis)

    Dis sand en see dis ek en jy Dis 'n plek waar ek wil bly Die atmosfeer en die branders ja Ek soek niks anders as net tyd saam met jou Ek wil net myself red en iewers gaan afsluit Met water blou, wit strande nou En iets met 'n bietjie byt Al wat kort is jy gaan jy my kom kry? Dis sand en see dis ek en jy Dis 'n plek waar ek wil bly Die aande raak...Learn More
    popFranja Du Plessis