Song: Gee My n Boerseun
Year: 2022
Viewed: 42 - Published at: 5 years ago

Almal sê 'n boer soek 'n vrou
In 'n plaaskombuis wat die koffie warm hou
Haar arms om hom toegevou

Hy het al mooi by sy ma geleer
Dat 'n vrou se hart iets is wat jy sag hanteer
Want sy kry so maklik seer

En dis waaroor ek nog altyd droom
Dis wat ek in 'n man wil hê

Gee vir my 'n boerseun
Wat die plaas verstaan
Gee my 'n boerseun
Met sy vellies aan
As hy kan dans staan hy 'n kans
Om my hart te wen

So gee vir my 'n boerseun
Wat my sal verstaan
Gee my 'n boerseun
Wat my asem wegslaan
En my dra as ek dit vra
En in sy boerehart vir my 'n plekkie maak
Ek was nog altyd 'n gewone girl
Ek weet ek kan die leemte in jou boerehart kom vul
So vat 'n kans op my еn sê jy wil

Gee vir my 'n boerseun
Wat die plaas vеrstaan
Gee my 'n boerseun
Met sy vellies aan
As hy kan dans staan hy 'n kans
Om my hart te wen

So gee vir my 'n boerseun
Wat my sal verstaan
Gee my 'n boerseun
Wat my asem wegslaan
En my dra as ek dit vra
En in sy boerehart vir my 'n plekkie maak

So bring jou trekker
En jou John Deer hoed
Want ek wag hier vir jou

Gee vir my 'n boerseun
Wat die plaas verstaan
Gee my 'n boerseun
Met sy vellies aan
As hy kan dans staan hy 'n kans
Om my hart te wen
So gee vir my 'n boerseun
Wat my sal verstaan
Gee my 'n boerseun
Wat my asem wegslaan
En my dra as ek dit vra
En in sy boerehart vir my 'n plekkie maak

Vir my 'n plekkie maak
En my dra as ek dit vra
En in sy boerehart vir my 'n plekkie maak

( Franja Du Plessis )
www.ChordsAZ.com

TAGS :