Artist: Ndine (South African)
Lyrics of Artist: Ndine (South African)
  1. [Lyric] Nege Lewens (Ndine (South African))

    Ek kook nie meer vir twee Die ander glas staan leeg Gehoor jy't aanbeweeg Dit maak my binne seer Die aande kouer nou Die kussing ruik na jou Gebreek wat ons gebou het Die laaste van my krag is weg Ek's moeg en seer na die geveg Wat jy gedoen het was nie reg My nege lewens het jy almal weggeneem Die seerste van hul almal was die laaste een Dit...Learn More
    popNdine (South African)
  2. [Lyric] Soen-My Glimlag (Ndine (South African))

    Jy maak my mal met daai soen-my glimlag Dit wat verby is was nodig Dit het my gebring van veraf tot hier by jou Ek het baie verloor, maar ek soek niks meer as jy Ek het die antwoord vir my vrae in jou gekry Daar’s ‘n vuur wat brand in daai engel oë, ek wil nie sonder jou Dit wat ons voel, is iets waaraan ons moet vashou In my swaarste uur het jy...Learn More
    popNdine (South African)