Song: Adijy Adijou
Year: 2005
Viewed: 7 - Published at: a year ago

Dis net voor middernag laat
Jy vra of ek wil dans
Ek weet nie wat om te sê nie
Toe sê en ma adijy

Ons sing adijy
Ons sing adijou
Ons sing adijy adijou
Ek dink ek hou van jou
Ons sing adijy
Ons sing adijou
Ons sing adijy adijou
Kan ek jou maar hou

Ek vra jou wat's jou naam
En hoekom is jy so skaam
Jou oë kyk dwarsdeur my
Sê net adijy

Ons sing adijy
Ons sing adijou
Ons sing adijy adijou
Ek dink ek hou van jou
Ons sing adijy
Ons sing adijou
Ons sing adijy adijou
Kan ek jou maar hou
Adijy
Adijou

Ons sing adijy
Ons sing adijou
Ons sing adijy adijou
Ek dink ek hou van jou
Ons sing adijy
Ons sing adijou
Ons sing adijy adijou
Kan ek jou maar hou

Tyd gaan te gou verby
Ek wens ek kon hier bly
Want jy's nou my adijou
En ek is jou adijy

Ons sing adijy
Ons sing adijou
Ons sing adijy adijou
Ek dink ek hou van jou
Ons sing adijy
Ons sing adijou
Ons sing adijy adijou
Kan ek jou maar hou

( Juanita du Plessis )
www.ChordsAZ.com

TAGS :