Artist: Juanita du Plessis
Lyrics of Artist: Juanita du Plessis
Lyrics of Artist: Juanita du Plessis
[Lyric] As Jy Net Kon Weet (Juanita du Plessis)
As jy net kon weet As jy net kon weet (As jy net kon weet) As jy net kon weet As jy net kon weet Jy sien my nie Ek kyk elke keer maar jy sien my nie Jy weet dit nie Ek’s mal oor jou en jy weet dit nie Ek verloor my kop en my hart gaan stop As jy voor my staan en jy vra my naam Diep in my hart Diep in my hart wens ek's sy As jy net kon weet (As jy...Learn MorepopJuanita du Plessis[Lyric] n Duisend Soene (Juanita du Plessis)
Gee my 'n bietjie van jou om vanaand in my koffer te pak Gee my jou glimlag, ek hou dit styf in my sak Gee my 'n woord uit jou mond waarmee ek vir jou 'n lied kan sing Want ek gee jou dit als 'n honderd keer Vir elke soen gee ek nog een meer Wag net hier vir my want ek kom terug om by jou te bly En ek bring 'n duisend soene net vir jou Om vir...Learn MorepopJuanita du Plessis[Lyric] Huppel (Juanita du Plessis)
Jy laat my dans, jy laat my sing Wil al my liefde vir jou bring Want dis jou na a am wat ek hier in my hart dra Jy laat my lag, jy laat my glo, jy gee die glinster in my oë Ek wil jou soen totdat jy vir pouse vra Sê my hoe doen jy dit alles so reg Voor ek weet slaan jy my asem weg Daar’s ‘n huppel in my stap Ek moet mooi trap trap Want dit...Learn MorepopJuanita du Plessis[Lyric] Keuses (Juanita du Plessis)
Dis lig of dis donker Dis met of dis sonder Dis goed of dis sleg Dis verkeerd of dis reg Dis nooit of dis altyd Dis nou of dis wawyd Dis later of nou Stadig of gou Dis krom of dis reguit Dis deel van die lewe Een, twee, drie dis tyd om te kies Maak toe my oë vertrou en bly glo Vergeet van dit wat voorlê Gooi weg my vrese Dit of dat Mag ek my tyd...Learn MorepopJuanita du Plessis[Lyric] Lief Vir Jou (Juanita du Plessis)
Jy't jou hele hart aan my toevertrou Dis die mooiste geskenk tussen my en jou En ek sal alles doen om jou gelukkig te maak Jy hoef nooit te wonder hoe ek voel Want my hele hart is vir jou bedoel Ek wil hê die hele wêreld moet weet Oor die wye vlaktes oor die kranse wat 'n antwoord gee Na die hoogste hemel wil ek skree Ek is lief vir jou, so lief...Learn MorepopJuanita du Plessis[Lyric] Adijy Adijou (Juanita du Plessis)
Dis net voor middernag laat Jy vra of ek wil dans Ek weet nie wat om te sê nie Toe sê en ma adijy Ons sing adijy Ons sing adijou Ons sing adijy adijou Ek dink ek hou van jou Ons sing adijy Ons sing adijou Ons sing adijy adijou Kan ek jou maar hou Ek vra jou wat's jou naam En hoekom is jy so skaam Jou oë kyk dwarsdeur my Sê net adijy Ons sing...Learn MorepopJuanita du Plessis[Lyric] Hoe Groot Is Ons God (Juanita du Plessis)
Die weelde van die Heer Gekleë in majesteit Die hele aarde juig Die hele aarde juig Hy klee Homself met lig En duisternis moet vlug Begin en die einde Begin en die einde Hoe groot is ons God Ons sing, hoe groot is ons God Almal sal sien Hoe groot is ons God Eeue kom en gaan En tyd is in Sy hand Begin en die einde Begin en die einde Die Godheid,...Learn MorepopJuanita du Plessis[Lyric] Op Blouberg Se Strand (Juanita du Plessis)
Die golwe weet waar breek die branders Hulle dink hulle is vry Die wolke wentel om die hemel maar op die winde moet hul ry Dis vroeg in die dag op Blouberg se strand Die wind gaan nog waai die son gaan nog brand Maar dis koel in die lang nag En ons groet die dag Goeie môre my sonskyn, goeie môre my kind Kom ons draf langs die strand, kom ons ry op...Learn MorepopJuanita du Plessis[Lyric] Hambamba (Juanita du Plessis)
Hambamba hoo, hambamba hoo-hoo Hambamba hoo, hambamba hoo Hambamba hoo, hambamba hoo-hoo Hambamba hoo, hambamba hoo Gooi water, gooi sand, want my hart is aan die brand vir jou, vir jou Bring emmers, bring grawe kom kyk of jy die vlamme uit kan hou So staan 'n bietjie nader dat ons twee kan vergader Dan wys ek jou hoe 'n hart kan brand Hambamba...Learn MorepopJuanita du Plessis[Lyric] Shambala (Juanita du Plessis)
Yeah yeah Ah yeah yeah Shambala Yeah yeah Ah yeah yeah Shambala Wash away my trouble Wash away my tears I wanna go to Shambala Wash away my trouble Wash away my tears I wanna go to Shambala Yeah yeah Ah yeah yeah Shambala Yeah yeah Ah yeah yeah Shambala Take away my sorrows Take away my pain I wanna go to Shambala Take away my sorrows Take away...Learn MorepopJuanita du Plessis[Lyric] Opstaan (Juanita du Plessis)
Dis 'n stryd Al die raaisels van die lewe in 'n weegskaal Wat in my kop bly maal Die verwyd Oor elke fout wat ek gemaak het Met elke seer Het ek 'n lewens les geleer Dis 'n keuse om aan te hou loop Nooit te gaan lê nie Want daar's altyd hoop Maak nie saak hou hard jy val nie Dis hoeveel keer jy opstaan Nie wat die lewe na jou toe gooi nie Maar...Learn MorepopJuanita du Plessis[Lyric] Afrikaanse Medley (Juanita du Plessis)
*RUITER VAN DIE WINDJIE Almal van ons weet hoe vry is die windjie As hy waai wil hy waai As hy draai wil hy draai, die windjie Oral om ons die gesuis van die windtjie En hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom my Van verre lande vertel ek Goue strande en die see Ruiter van...Learn MorepopJuanita du Plessis