Song: Bring Jou Hart
Year: 2006
Viewed: 1 - Published at: 9 years ago

Ken jy die pad na 'n plek wat 'n merk in jou hart los
Ken jy die spore van saam wees deur die droë Karoo

Waar elke oomblik tussen ons geanker bly
Waar al my wense lê en wag om jou te kry

Oh, bring, bring jou mooiste drome
Bring jouself, jou liefdes woorde
Jou huis is waar jou hart is in die Klein Karoo
Gooi jou stem oor al die vlaktes
Graveer my naam in jou gedagtes
Bring jou hart bring jou lewe na die Klein Karoo

Soek jy 'n skuilplek wat die vrees in jou laat bedaar
Soek jy 'n lê plek wat jou warm hou in die nag

Oor bеrg en dale loop ek vir jou as jy vеrdwaal
Op die horison se lyn kom ek jou haal

Oh, bring, bring jou mooiste drome
Bring jouself, jou liefdes woorde
Jou huis is waar jou hart is in die Klein Karoo
Gooi jou stem oor al die vlaktes
Graveer my naam in jou gedagtes
Bring jou hart bring jou lewe na die Klein Karoo
Bring jou hart bring jou lewe na die Klein Karoo

( Juanita du Plessis )
www.ChordsAZ.com

TAGS :