Song: Hoe Kan Ek Stilbly
Year: 2011
Viewed: 25 - Published at: 3 years ago

Hoe kan ek stilbly
As ek weet hoe voel U liefde?
Hoe kan ek stilbly
As ek weet dat U bestaan?
Hoe kan ek lewe
Sonder om vir U te lewe?
En hoe kan ek sing
Sonder om vir U te sing?

Oor die hoogste berge
Oor die hele wêreld wil ek verkondig
U is heilig
Van die Ooste tot die Weste
Tot hoog bo in die hemel
Oor die hoogste kranse
Wil my hart sing oor al U liefde
U genade
Tot aan die einde
Sal U naam op my lippe wees

Hoe kan ek omdraai
As ek weet U is steeds voor my?
Hoe kan ek omdraai
As U my pad gelyk maak?
Hoe kan ek lewe
Sonder om vir U te lewe?
En hoe kan ek sing
Sonder om vir U te sing?
Oor die hoogste berge
Oor die hele wêreld wil ek verkondig
U is heilig
Van die ooste tot die weste
Tot hoog bo in die hemel
Oor die hoogste kranse
Wil my hart sing oor al U liefde
U genade
Tot aan die einde
Sal U naam op my lippe wees

En ek loof U naam
U genade ken geen end nie
Ek prys U naam
Die Koning van alle Konings

Oor die hoogste berge
Oor die hele wêreld wil ek verkondig
U is heilig

Oor die hoogste berge
Oor die hele wêreld wil ek verkondig
U is heilig
Van die ooste tot die weste
Tot hoog bo in die hemel
Oor die hoogste kranse
Wil my hart sing oor al U liefde
U genade
Tot aan die einde
Sal U naam op my lippe wees
Tot aan die einde
Sal U naam op my lippe wees

( Juanita du Plessis )
www.ChordsAZ.com

TAGS :