Song: Jys Die Lig
Year: 2018
Viewed: 43 - Published at: 10 years ago

Ek het seergekry
Te lank gebly op die pad van hartseer aangery
Ek was bang gewees
Om myself te wees het gelewe in smart en vrees
Maar op my pad het jy gekruis
My weer die regte roete gewys

Jy't my weer kom wys wat liefde is
My hart laat rus
Op 'n plek waar ek die vrede in my voel
En as ek weer in die donker moet loop
Bly jy my hoop
Jy's die lig wat my lei

Dis verlede daai maar ek hou aan blaai
Ek wens die wind kon dit wegwaai
Ek was deurmekaar het gedink dis klaar
Ek wens jy was toe al daar
Maar op my pad het jy gekruis
My weer die regte roete gewys
Jy't my weer kom wys wat liefde is
My hart laat rus
Op 'n plek waar ek die vrede in my voel
En as ek weer in die donker moet loop
Bly jy my hoop
Jy's die lig wat my lei

( Franja Du Plessis )
www.ChordsAZ.com

TAGS :