Song: Maak My Vol O Heer
Year: 2011
Viewed: 27 - Published at: 4 years ago

U voel so vêr
Hoekom hoor ek nooit meer U stem nie
En hoekom voel dit of my gebede U nie bereik nie
U voel so vêr ek roep na U

Here hoor tog as ek smeek vir U genade
Ek is leeggetap wat oor is is my trane
Ek roep na U

Met my hele hart smag ek na U rus en vrede
Soos ’n wildsbok na water smag ek na U

Maak my vol o Heer
Maak my vol o Heer
Met die strome van U lewende waters
Maak my vol o Heer
Maak my vol
Want dan alleen sal ek U vrеde hê in my

Here praat mеt my
Wys my die weg waar U wil is
Laat my die pad loop wat net vir my bedoel is
Praat met my
Met my hele hart smag ek na U rus en vrede
Soos ’n wildsbok na water smag ek na U

Maak my vol o Heer
Maak my vol o Heer
Met die strome van U lewende waters
Maak my vol o Heer
Maak my vol
Want dan alleen sal ek U vrede hê in my

( Juanita du Plessis )
www.ChordsAZ.com

TAGS :