Song: Om Jou Pinkie
Year: 2012
Viewed: 17 - Published at: 5 years ago

Dis 'n aanhou stryd om jou te keer want jy kry dit altyd reg
Soms dink ek jy voel 'n veer want jou stories raak te erg
Nes ek dink dis onder beheer begin jy my verlei
Smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my

Want jy draai my om jou pinkie draai
Ek kannie meer dink nie, jy
Dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie draai
Diep in my gedagtes
Swaai my hart tot hy oop is
Jy dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie draai

Jou woorde trek my stadig in en jy weet my hart raak sag
Die aansit hartseer in jou oë dit laat my eintlik lag
Maar nes ek dink dis onder beheer begin jy my verlei
Smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my

Want jy draai my om jou pinkie draai
Ek kannie meer dink nie, jy
Dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie draai
Diep in my gedagtes
Swaai my hart tot hy oop is
Jy dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie draai
Draai
My om jou pinkie
Draai (Draai my om jou pinkie)
Draai
My om jou pinkie
Draai

Draai my om jou pinkie draai
Ek kannie meer dink nie, jy
Dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie draai
Diep in my gedagtes
Swaai my hart tot hy oop is
Jy dis net jy wat my so
Om en om en om jou pinkie draai

( Juanita du Plessis )
www.ChordsAZ.com

TAGS :