Song: Op Blouberg Se Strand
Viewed: 15 - Published at: 2 years ago
Artist: Juanita du Plessis
Year: 2006Viewed: 15 - Published at: 2 years ago
Die golwe weet waar breek die branders
Hulle dink hulle is vry
Die wolke wentel om die hemel maar op die winde moet hul ry
Dis vroeg in die dag op Blouberg se strand
Die wind gaan nog waai die son gaan nog brand
Maar dis koel in die lang nag
En ons groet die dag
Goeie môre my sonskyn, goeie môre my kind
Kom ons draf langs die strand, kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei en die strale sal brand
Maar dis vroeg in die dag op Blouberg sе strand
Daar is wit gekalkte huise еn ou Tafelberg
Daar is hengelaars met stok en hoed wat vroeg visse terg
My pa sê my kind ons moet swart mossels vind
Ons is lief vir die see, ek is lief vir my kind
Ja dit is koel in die lang nag en ons groet die dag

Kom ons draf langs die strand kom ons ry op die wind
Die son sal ons skroei en die strale sal brand
Ooh maar dis vroeg in die dag op Blouberg se strand

( Juanita du Plessis )
www.ChordsAZ.com