Song: Toktokkie
Year: 2018
Viewed: 38 - Published at: 8 years ago

Die tafel is gedek
Die glase mooi uitgevee
'n Ete vir ons twee
Die tyd stap aan
Dis jy wat dit wou reël
Jy wou iets met my kom deel

Net soos ek dink jy's hier
Is jy al klaar weer weg
Ek kan nie meer so aangaan nie
Ek is klaar geveg

Jy speel toktokkie met my hart
Jy klop klop en hou net op
Toktokkie met my hart vanaand
Jy speel toktokkie met my hart
Jy loop loop jy gee vals hoop
Toktokkie met my hart
Wie's daar? Ek dink ons twee is klaar

Ek het meer verwag
Ek weet nie hoe ek jou kon glo
Jy't gesê jy hou van my
Dit was seker weer 'n leuen
Daar is weer 'n ander een
Nеt soos ek dink jy's hier
Is jy al klaar weer weg
Ek kan niе meer so aangaan nie
Ek is klaar geveg

Jy speel toktokkie met my hart
Jy klop klop en hou net op
Toktokkie met my hart vanaand
Jy speel toktokkie met my hart
Jy loop loop jy gee vals hoop
Toktokkie met my hart
Wie's daar? Ek dink ons twee is klaar

Ek het gedink ons toekoms lê nog blink voor ons uitgestrek
Oee maar jy het niks verander nie
Met tyd sou dit nie beter gaan
Maar ek kan steeds nie vertsaan

Jy speel toktokkie met my hart
Jy klop klop en hou net op
Toktokkie met my hart vanaand
Jy speel toktokkie met my hart
Jy loop loop jy gee vals hoop
Toktokkie met my hart
Wie's daar? Ek dink ons twee is klaar
Ek dink ons twee is klaar
Ek dink ons twee is klaar

( Franja Du Plessis )
www.ChordsAZ.com

TAGS :