Song: Bietjie Van Alles
Year: 2015
Viewed: 23 - Published at: 5 years ago

Ek soek 'n bietjie, net 'n bietjie meer van alles

Is jou glasie leeg, of is jou glasie vol
Mik jy te laag, of is jy in die kol
Wat jy wil hê, moet jy kan gee
Gaan gooi vir my 'n klippie in die see

Ek soek 'n bietjie, net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer van jou om my net vas te hou

Net 'n bietjiе meer vir my, so sê jy's lief vir my

Hoe pak jy jou rak, hoe stoom jou trеin
Wat gee jy als, waar trek jy die lyn
Te min is te veel, te veel is te min
So gee my net die stukkie tussen in

Ek soek 'n bietjie, net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer van jou om my net vas te hou
Ek soek 'n bietjie, net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer vir my, so sê jy's lief vir my

( Juanita du Plessis )
www.ChordsAZ.com

TAGS :